Successfully reported

Salem Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Stanley T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Very good. Very nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Stanley Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie te doen. Ek stel dit hoog op prys en hoop om weer in die toekoms vir jou van diens te wees. Dankie dat jy by ons tuisgegaan het. Vriendelike groete

Anna O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

The best comfortable bed and sleep ever! Awesome, friendly welcome and service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Anna Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om vir my 'n resensie te gee. Ek waardeer dit opreg en hoop om weer in die toekoms vir jou van diens te wees. Vriendelike groete

Retha C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Sal definitief weer daar tuis gaan. Gasvrou is 'n wonderlike mens. Heerlik. Alles bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Retha Ek moet jou bedank dat jy die tyd geneem het om vir Salem Gastehuis 'n resensie te doen. As 'n onderneming is dit vir ons baie waardevol om terugvoer te ontvang. Ek is bly dat ek van diens kon wees en dat jy jou bly by ons geniet het. Dankie vir jou vriendelikheid en bedagsaamheid. Ek beveel jou aan en hoop om weer vir jou van diens te wees in die toekoms. Vriendelike groete Carien

Joyce L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Was soos 'n welkome tuiskoms! Rustige, veilige omgewing. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Joyce Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir my 'n resensie te doen. Ek waardeer dit opreg en hoop dat ons weer in die toekoms vir julle van diens kan wees. Vriendelike groete

Marizanne E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Goeie gasvryheid. Baie goeie gasvryheid. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Marizanne Baie dankie vir jou terugvoer. Ons stel dit hoog op prys wanneer gaste die moeite doen om 'n resensie te doen. Ons hoop dat ons weer in die toekoms vir jou van diens kan wees. Vriendelike groete

Adele J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Alles wat ons nodig gehad het. Dankie - jou plekkie was 100% voldoende. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Adele Baie dankie vir jou terugvoer. Ek hoop ons kan weer vir jou van diens wees in die toekoms. Vriendelike groete Carien

Antonie L
1 nag
4.2
Jul 2024

Lekker gebly en lekker geslaap. Alles was soos verwag, selfs 'n koolstoof in die kamer! Wat ek dalk sal voorstel, is 'n afstandbeheerde hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Dankie vir die resensie, Antonie. Hoop ons kan weer van hulp wees wanneer jy akkommodasie benodig. Vriendelike groete

Angie B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Gerieflik en mooi, lekker geslaap verseker. Kamers was mooi, netjies en skoon. Bed en linne is van hoë gehalte. Carien se diens is vriendelik en hulpvaardig. Omgewing is rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Antonie Baie dankie vir jou terugvoer - ek stel dit hoog op prys. Dankie vir jou vriendelikheid en die tydjie wat jy vir my by die hek moes wag omdat daar geen netwerk was nie. As jy enige voorstel het oor jou gradering op die punt van veiligheid sal ek dit waardeer. Ek hoop ons kan weer in die toekoms vir jou van diens wees. Vriendelike groete

Suzette E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Rustig, gemaklik, super netjies en skoon en gasvry! Baie dankie! Gasvry en baie vriendelik deur gasvrou ontvang, ons het só tuis gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Salem Gastehuis
Goeiedag, Suzette Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy Salem Gastehuis gekies het vir akkommodasie. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons kan weer in die toekoms vir julle van diens wees. Viendelike groete Carien

Alta C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Gesellig. Kamer baie netjies en mooi uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Salem Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie Alta en dankie dat jy gekies het om by ons tuis te gaan. Ons hoop om weer 'n geleentheid te hê om julle van diens te wees. Vriendelike groete Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Finsbury Crescent, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuPmTW3vbONmE1JuBGGnwmIVv8P6eB2P4AfLoluhEXLlSZPN1dW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 37 Finsbury Crescent Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.100128511075 30.459880591436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang