Salt Life
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir bejaardes, kleuters of gaste met gestremdhede nie.
Die balans moet 30 dae die inklokdatum betaal word.
Voorafbetaalde elektrisiteitsmeters word vir gaste se rekening voorsien. 
Gaste moet daarna self krag koop.
Gaste moet asb. die instansie se bepalings en voorwaardes aanvaar wat tydens die bespreking voorsien word.
Die aantal gaste in die eenheid mag nie die aantal gaste waarvoor bespreek is oorksy nie en dagbesoekers word nie toegelaat nie, veral nie oor naweke nie, tensy die bespreking vir meer as 7 dae is.
Daar is bobbejane in die omgewing en gaste moet asb. nie vensters of deure oop los nie, ongeag of hulle op die perseel is of nie. Skade sal van gaste verhaal word.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Uitsonderlike lawaai en steurende gedrag sal nie geduld word nie en streng boetes sal gehef word.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle arriveer, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 808 Jally Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang