Successfully reported

Salt

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gemaklik ingerig modern. Dit was baie lekker om saam met 'n groep vriende by Salt te bly. Die huis is modern ingerig en vloei lekker na die groot stoep. Die onderste vertrek was handig vir kinders om hulself besig te hou en die sonpanele (en gasstoof) het dinge aan die gang gehou selfs met 'n langer termyn kragonderbreking in die area. Die span het ekstra moeite gedoen om ons te akkommodeer en ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 11 400
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 400
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 11 400
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 760 Peter Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae9ff6f23e1ec3f16adbe4da8eb9b294a42ff5e5ca22661b34ef9f46b74e1fa0e9a51ce65fada1d9d2802a9bc6baa00f953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 400 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 760 Peter Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3463254 18.8327989
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang