Successfully reported
+33

Salty Springbok

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1251 Hoeker Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 145 R3 430 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Salty Springbok is 'n pragtige selfsorghuis in Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is die perfekte opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie aan die Weskus.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die eetarea is die kuier-area met sitplek, 'n TV, 2 wyn-yskaste en 'n ingeboude braai. Dit lei na die onderdakstoep met meubels en 'n plonspoel.

Die huis het 'n UPS met 'n 10 kW-omsetter, 14 kW-rugsteunbattery en 'n 4.4 kW-sonkragstelsel wat tydens beurtkrag krag aan die huis voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1251 Hoeker Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Salty Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1251 Hoeker Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a3e441a1ca0f578bbda47498aa8af1d592ec1d14c7de6b85d456025f311645e63203398a804b23e5132a20db02940c7f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 145 nouVanaf R3 430 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1251 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.073719157976 18.04307821468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang