Successfully reported

Salve

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Chriselda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was 'n ongelooflike ervaring om vir die eerste keer in Pretoria te wees. Ons het baie lekker gebly, kon lekker rus en dit is ook in 'n lekker stil area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Salve
Bly julle het Pretoria goed ervaar.

Ian N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens, waarde vir geld. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang. Baie hulpvaardige eienaars. Die verblyf is baie netjies en het ons heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was 'n aangename verblyf. Baie lekker gebly. Goed ontvang. Alle geriewe was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig en aangenaam. Beslis met alle fasiliteite beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Salve
Baie dankie.

Desmond S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2025

Skoon netjies sak pas selfsorg. Ons was op soek na 'n skoon en netjies selfsorg plek net om te oornag. Salve was sak pas en net wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Neil
Salve
Dankie vir die mooi kommentaar.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle J
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie lekker - skoon en netjies - vriendelike ontvangs.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Adriana S
1 nag
5.0
Jun 2024

110% perfek. Ons het eerstens 'n baie skoon woonstel gekry. Neil was baie behulpsaam en gasvry. Alles was perfek soos ons dit wou hê. Ongelukkig het ons net oorgeslaap en moes vroeg weer vertrek, maar sal definitief weer gebruik maak van die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Salve
Thank you for the kind words, Adriana.

Schalk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Salve
Van my kant af, baie dankie vir die mooi boodskap.

André V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vinnige wegbreek. Salve is 'n pragtige stil plek vir 'n wegbreek. Neil het ons vriendelik verwelkom en laat tuis voel. Die woonstel is ruim met alles wat mens nodig het. Naby aan winkels en baie goeie waarde vir geld! Baie dankie. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neil
Salve
Baie dankie Andre vir die mooi woorde. Dit bied baie ondersteuning. Groete, Neil.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 291 Knysna Avenue, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NmFkMjRlLWZjMTgtNDJjZC1iMmM2LWM5NzBkZmJiNTg3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 291 Knysna Avenue Sinoville 0129 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6888276 28.2227396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang