Successfully reported
+33

Salveo Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Elise Street, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Salveo Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Heuwelsig in Kimberley. Die eiendom is naby die Gariep Hospitaal, winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-slaaparea en -kombuisie. Die slaapkamerarea het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Elise Street, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Salveo Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Elise Street, Heuwelsig, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb1758f8fe5359fb72a06ab78577d0fa0941b5dbe944201e4508f7c61ce26bc54c2ce9c347b7652682eba8ed6eb3599b27f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 Elise Street Heuwelsig 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.754053836282 24.733761392059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang