San Lameer 2909
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: San Lameer Golf Estate, South Coast Main Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            San Lameer 2909 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgvilla op die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is goed geleë tussen die strand en die hotel.
Villa 2909 kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer op die boonste vloer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n groot platskerm-TV met DStv Explorer se volledige boeket wat aan die TV in die hoofslaapkamer gekoppel is. Daar is onbeperkte wifi in die eenheid.
 Die villa het ten volle lugversorging. Die leefarea maak oop na 'n patio ingeboude braaigeriewe en buite-eetmeubels. 'n Gholfkarretjie met 2 sitplekke is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die villa word daagliks skoongemaak.
San Lameer Estate bied 2 swembaddens, 'n skoonheidspa, Lagoon Side Bar en Restaurant Grill, 'n gholfbaan, tennisbane, muurbalbane en meer.
Neem asseblief kennis dat alle villa's toegerus is met draagbare tweeplaatgasstowe, 'n ketel, batterygloeilampe en UPS vir WiFi tydens kragonderbrekings.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Caron Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 23
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- San Lameer Golf Estate, South Coast Main Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer 2909 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: San Lameer Golf Estate, South Coast Main Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang