San Lameer Soul
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 700R2 430 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            San Lameer Soul is 'n selfsorgvilla in die rustige San Lameer Estate, 'n vooraanstaande gholflandgoed in Southbroom.
Die villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook in die eenheid beskikbaar. Gaste kan maaltye geniet by die ontbyttoonbank wat kroegstoele het. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n privaat patio wat 'n buite-etenstafel en braaigeriewe bied.
Die landgoed bied 'n hotel met 'n spa sowel as 'n restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n rolbalbaan, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibote, voëlkykroetes, 'n bergfietsroete, en direkte toegang tot 'n strand met lewensredders.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Soul het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang