Successfully reported
+10

San-Lou Selfsorg

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San-Lou Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is met 'n privaat ingang in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met bidet en 'n wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n tafel met 4 stoele wat buite by die braai gebruik kan word. Die sitarea is ingerig met 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gqeberha (Port Elizabeth) spog met doendinge soos visvang, begeleide staproetes, wildkyk en wildritte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jaylice F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Great and friendly host, neat and clean cottage. Unit has everything you need. Thank you for a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ansu S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly by San-Lou Gastehuis. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie netjies, skoon en gerieflik.
Apr 2025
Lizanne D
5.0
Baie netjies. Baie netjiese plek, vriendelike gasvrou. Perfek vir my.
Sep 2024
Ezilda F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerieflik, want dis naby aan hospital. Baie lekker gebly, dankie. Mooi skoon.
Sep 2024
Andrew S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit geniet. Die bed was gemaklik. Dit was skoon en netjies en voldoende vir ons oornag verblyf.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink San-Lou Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b3f30ad7975c9931d98750097111cfac13f2db5827a91e74cd295e256a856134fb82e297d2afd91b2a60c36d85fd854010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 109 Van Der Stel Street Kabega Park 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942441012563 25.492076664707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang