Successfully reported

San Lukas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carien S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dit was ons eerste vakansie met ons 5 maande baba en ons het dit baie geniet! Die gasheer en sy vrou doen baie moeite vir hul gaste wat in elke kleinste detail sigbaar is. Alles was skoon en netjies. Daar was 'n kot vir die baba. Genoeg potte en panne vir basiese etes op die 2 plaat gasstofie. 'n Wasmasjien met waspoeier. Die see is sigbaar uit al die vertrekke. Port St Francis is stapafstand. Dis 'n baie veilige omgewing en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andreas
San Lukas
Thank you very much for your feedback; we really appreciate it. Looking forward to your next visit with us

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Abalone Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2bc53aca5054282a9385640818a8b7139549344a89e2dee293ac56268cd476a3d64f2769f88cda6c019b5ee95324e5ec6ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 9 Abalone Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.184745059839 24.848114180391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang