Sand Castle 14
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 16 Orange Rocks Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R885 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sand Castle 14 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel wat in die veilige Sand Castles-kompleks in St. Michael's-on-Sea geleë is, ideaal vir 'n gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste kry 1 toesluitmotorhuisparkeerplek en sal naby die strand in St Michaels on Sea, en naby verskeie winkels en geriewe geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 16 Orange Rocks Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sand Castle 14 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 16 Orange Rocks Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang