Successfully reported

Sandpiper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Debbie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

That view! The most fabulous cottage in the most fabulous location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing location. Location was amazing for the price paid. Literally a stone's throw from the beach. Walking distance to shops for anything you need. Accommodation was spacious and fully equipped. I can't think of anything that we may have needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmin P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Beautiful. Beautiful view with the beach right on your doorstep. You feel relaxed from the moment you walk inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryvonne C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustig, pragtig, sentraal. Ligging is 100% die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saville S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Best position, all facilities. Perfect position, a few steps to the beach. All facilities. Lots of space. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Best location - amazing view and safe for kids to play in eye sight. Plenty of space for 2 families to share and enjoy good times together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Absoluut fantasties. Sandpiper was fantasties. Skoon, netjies, paar tree en jou voete raak die seesand. Doeks wat ons ontvang het, is fantasties en was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ek kan dit vir seker vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Ongelooflike mooi uitsig en regte ligging. Huis is baie ruim en het alles. Ons het almal 'n heerlike naweek gehad. Die huis was skoon en netjies en die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die snoekertafel is 'n heerlike add-on en lekker tydverdryf. Ons het heerlik buite geëet by die tafel en koffie op die stoep en strand gedrink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Uitstekend. Sandpiper is uniek omdat dit direkte toegang tot die strand bied. Jy kan jou kinders van die dek af dophou. Ons kinders was gaande oor die see en die sonsondergange wa suit die boeke uit. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

We had a short, but wonderful stay at Sandpiper! The location is perfect! Would definitely do a return visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 5 Beach Road, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf75a330a2d1f5689343542c8aa9865b7fb6dda6d227c89767d460ecbf30a72c500a861567fc6009334b735a7cdd8c262c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 5 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.343484892496 18.160617649555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang