Successfully reported
+69

Sandton Apartments Hydro

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Grayston Drive, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
  • Vanaf R935 R842 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandton Apartments Hydro bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg, in 'n puik ligging met maklike toegang tot verskeie eet-, vermaak-, mediese- en inkopiegeriewe. Die woonstelle is 1 km vanaf Gautrein Sandton-stasie en 1,2 km; vanaf Sandton City Winkelsentrum.

Elke woonstel is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea in elke woonstel. Die leefareas het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die privaat badkamers is toegerus met 'n bad en stort en het ook gratis toiletware.

WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buiteswembad en braaigeriewe. Gratis veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Yolande O
Gesin met tieners
5.0
Great place! Baie lekker eenheid met alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Barry H
5.0
Just great. Have stayed here twice and will do so more often. Comfortable stay in a spacious apartment that is safe and well located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Glen B
5.0
Safe, central and all was as advertised. Excellent value. Security is good. Biometric scanning for safe entrance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Simon I
Gesin met tieners
5.0
Excellent and amazing. Our stay was amazing. The location was brilliant and safety and security were excellent. We would definitely sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Veronica S
Besigheidsreis
4.8
Safe, beautiful and well equipped. Great location and apartment. I really struggled with the biometrics and the mattress; however, it's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 86 Grayston Drive, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Apartments Hydro het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 2)
Vanaf R935
R 935 R 842
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Grayston Drive, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxODVhNWIwLTdiNDMtNGEyZS05MTdmLWQ2MjAyN2U5YTI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R842 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 86 Grayston Drive Sandton 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.09994 28.05407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang