Successfully reported

Sandton Apartments Hydro

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great place! Baie lekker eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Just great. Have stayed here twice and will do so more often. Comfortable stay in a spacious apartment that is safe and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Safe, central and all was as advertised. Excellent value. Security is good. Biometric scanning for safe entrance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Safe, beautiful and well equipped. Great location and apartment. I really struggled with the biometrics and the mattress; however, it's a beautiful and safe place to stay. It's always stressful on a business trip, and the fact that the apartment was well equipped and even had an iron made life much easier. We left early and came back late after business social events every night and had zero safety concerns. Thank you to the host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Veilig en rustig. Baie veilig en rustige plek. Eienaar was ook baie behulpsaam met rigtingaanwysings. Daar was wel 'n probleem met die netheid van die beddegoed. Maar het eienaar gekontak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlod S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Great place for a staycation. Everything was perfect, but the bedroom and bathroom floors were dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2025

Mooi woonstel, maar registreer voor die tyd. Baie mooi woonstel, het alles in wat nodig is. Maak seker hulle het jou ID voor die tyd, ek moes 'n uur en 'n half in my kar sit en wag, voor hulle my geregistreer kon kry. Vat jou eie koffie ens. saam. Selfs die ysbakkies was leeg in die vrieskas. Positief baie naby aan die konsulaat en stapafstand na die mall, kon darem daar eet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netjies en veilig. Die plek het ons verbaas - al die basiese geriewe is daar, en die sekuriteit is ook heel goed. Daar is permanente inwoners, so dit is nie net vir gaste nie. Sal weer daar bly as ek in Johannesburg moet wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

I had a pleasant stay. Please fix the air conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Sandton Apartments Hydro
Thanks very much, we will fix the aircon. Apologies for the inconvenience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R902
R 902 R 812
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R902
R 902 R 812
per nag (plek vir 2)
Vanaf R902
R 902 R 812
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Grayston Drive, Sandton, Johannesburg, 2031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxODVhNWIwLTdiNDMtNGEyZS05MTdmLWQ2MjAyN2U5YTI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R902 nouVanaf R812 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 86 Grayston Drive Sandton 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.09994 28.05407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang