Successfully reported

SANParks Mopani Rest Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Florence G
1 nag
5.0
Jul 2025

Skoon, netjiese plekkie. 'n Pragtige opgegradeerde huisie het ons ingewag. Netjies, skoon en ruim. Lekker naby winkelsentrum. 'n Kort wandelroete langs die watergat was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Met aankoms na 'n uitputtende roete deur die bosse van Mosambiek kon ons nie vra. Met die situasie in Mosambiek moes ek skielik inderhaas op kort kennisgewing my verblyf reëlings skuif. Julle agente het hul bes gedoen en dit vinnig reggekry. Baie dankie vir dit en vir die flinke hulp. Voorwaar julle is baie goed en weet wat julle doen. Dit was 'n life saver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irral N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amina P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Relaxing with a lovely viewpoint over the dam. Enjoyed our stay at the camp. Quieter and more secluded than the other camps. Baboons are common in the camp. Shop is well stocked. Rooms are serviced daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

‘n Pragtige bate is besig om te vergaan sonder onderhoud. Gerieflik geslaap vir twee nagte en 'n pragtige uitsig oor Pioniersdam van die restaurant se dek af. Ons kon egter nie stort nie omdat net koue water drupsgewys uit die stort gekom het. By die wasbak het heelwat water bo by die kraan uitgeloop en die toilet se afdrukhandvatsel moes goed rondgewikkel word om dit te laat ophou loop. Buite het bottels en wat seker ou skoonmaaktoerusting moes gewees het tussen die gras gelê.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike Kruger vakansie. Baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avhasei M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Perfect stay. Perfect stay and good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philna H
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Very enjoyable. We love Mopani Camp. It's beautiful, quiet, and well maintained. Loved it. Staff and service at Reception excellent. It's clean and well maintained. The baboons are a big problem. Makes an outside kitchen ineffective. We couldn't store any food there. Had to fight them off during the late afternoon braai. We were fortunately just 2 people but found it a bit crowded because of the food that had to be stored inside. Have to mention Evalen, a cleaner who has excellent people skills. The noise at the swimming pool was a bit annoying in the late afternoons. Will request a rondawel further away next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Khathutshelo D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Another great stay. Thanks again for another great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 522
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 522
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 522
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 494 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopani Restcamp Road, Kruger National Park, Tsende, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGHK1n2BDJg9asbdOJNfF5EVbhj6va9lUVTPTNce2UAbg0TpA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Mopani Restcamp Road Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.521661 31.399061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang