Successfully reported
+7

Sanroc

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 6 Rafnia Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sanroc bied selfsorgverblyf net langs die strand in die kusdorpie St Helenabaai.

Hierdie eenheid is onder en die eienaars woon bo.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n wasbak en toilet. Daar is ook 'n aansluitende binne-buitestort beskikbaar. Die slaapkamer lei na die leefarea met 'n eetarea en 'n kombuisarea.

Die kombuis het 'n etenstafel en is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het oorgenoeg sitplek met 'n bykomende 5-sitplek eetkamertafel vir etes om te geniet. Beperkte Wi-Fi is ook beskikbaar. Deur die skuifdeur sal jy 'n onderdakhoutdek vind wat uitloop op die sanderige paadjie wat jou na die strand neem.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en kan die braaigeriewe op die perseel geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Benita V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer hier gaan bly. Awesome awesome plek. Pragtige groot kombuis, groot leef/kuier area en groot kamer. Baie oulike badkamer met 'n buite s...
Sien meer
Sep 2025
André P
Saam met lewensmaat
5.0
Enige tyd weer. Uitstekende ligging en uitsig.
Sep 2025
Ansunette F
Saam met lewensmaat
5.0
Woorde kan nie hierdie juweel van 'n plek beskryf nie. 10 uit 10! Die heerlikste, bekostigbaarste verblyf op die Weskus met die mooiste uitsig. Dit wa...
Sien meer
Jul 2025
Jacques C
Saam met lewensmaat
5.0
Veronica and Sandy are the best. Baie lekker gewees, pragtige see uitsig en die weer het hierdie keer mooi sonskyn gewees.
Jun 2025
Lisa T
Saam met lewensmaat
5.0
Loved beach vibes. We will definitely be back. Perfectly quiet and peaceful spot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Rafnia Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanroc het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 6 Rafnia Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b099dc4d6ce9000ea0383b709ae4b85c7f804b4788c30833a2667e1c1fdfd2d6b49b2a87508441c0a45400d564cfb380457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 6 Rafnia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -32.7181113 17.9375594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang