Santorini 202A
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Santorini 202A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan Margate se strandfront langs die Suidkus. Dit bied gaste direkte toegang tot die strand en pragtige see-uitsigte vanaf die balkon en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe, insluitend die hoofswemstrand.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 7 gaste, 'n maksimum van 5 volwassenes. Hierdie woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer bevat 'n driestapelbed. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Let asseblief daarop dat die lugversorging in hierdie woonstel nie in werking is nie.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, en die leefarea is gemeubileer met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Hierdie eenheid het 'n Open View-dekodeerder. As jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen Explora-dekodeerders nie). Die skuifdeure maak oop na die ruim balkon met buitemeubels en 'n braai-area, sodat gaste die wonderlike see-uitsigte kan geniet. Hierdie goed onderhoude kompleks het 24-uur-sekuriteit, 'n gedeelde swembad en gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 99 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini 202A het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang