Santorini 406A
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Santorini 406, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini 406 is 'n selfsorgwoonstel in Margate in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Dis ook 'n baie gewilde somervakansiebestemming. Margate bied van die beste snorkel- en duikgeleenthede in Suid-Afrika.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Die kompleks het 'n pragtige swembadarea en 'n ondergrondse parkeerarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 99 Marine Drive, Santorini 406, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Santorini 406, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang