Santorini Akrotiri 5
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid slegs gesinsbesprekings toelaat, wat tot 4 volwassenes akkommodeer.
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie eenheid is 'n nie-rook eenheid.
Bykomende linne en handdoeke is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
'n Welkom-aanvangspakkie word voorsien wat tee, koffie, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handseep, stortjel en bevogtiger insluit.
Neem asseblief kennis dat geen hout insluitend vuurmaakhout of nuwe bome na Santorini-landgoed ingebring mag word as gevolg van 'n besmetting van die bome nie.
Voertuie wat verkeerd geparkeer is, se wiele sal vasgeklem word en 'n boete van R2000 word opgelê.
Neem asseblief kennis dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.
Hierdie eiendom is 'n verskaffer van streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe onder die ouderdom van 25 of vir matriekwoede-besprekings toe nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang