Successfully reported
+22

Sarah's Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Hertzog Street, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sarah's Place bied 2 smaakvol versierde selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad in Pretoria. Die eenhede is op die eienaar se eiendom geleë binne 'n beveiligde landgoed, maar bied hul eie privaat ingange en veilige, onderdakparkering.

Gesinssuite 1 is geskik vir 6 gaste. Dit beskik oor 'n koninggrootte bed in die eerste slaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede kamer en 'n stapelbed in die sitkamer. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n kombuisie en 'n sitkamer.

Gesinssuite 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel. Dit beskik oor 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, yskas, vrieskas en mikrogolfoond, en 'n sitkamer is ook binne die eenheid beskikbaar.

Sarah's Place is slegs 550 m van Life Eugene Marais-hospitaal af. Dit is ook naby Netcare Moot-hospitaal, Steve Biko Akademiese Hospitaal en Netcare Montana-hospitaal. Pretoria se middestad is 7.5 km vanaf Sarah's Place, en openbare vervoer is maklik bereikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie spasie en veilige parkering. Baie lekker gebly, baie spasie in die woonstel (family suite) en veilige parkering.
Aug 2025
Albertus V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik en rustig. Baie lekker en netjiese plekkie. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Sal vir seker sterk aanbeveel.
Jun 2025
Annemie D
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was skoon, netjies en ons het baie lekker geslaap! Skoon, netjies en gerieflik naby aan EM Hospitaal!
Apr 2025
Isabella V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies. Die plekkie was perfek vir oornag! Sal definitief weer daar aanklop.
Jan 2025
Raynard G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal beslis weer kom. Baie vriendelike diens, baie hulpvaardig. Gaan uit hul pad uit om alles gemaklik te maak. Sal enige tyd hierdi...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 434 Hertzog Street, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Sarah's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Hertzog Street, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961cb1ca616b494361eaf3c1f636a19056bc4d5d5834eca96bdbcdda11447a8c5b61f24c7ac61fcf3684fdba242cd03b1469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 434 Hertzog Street Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.707304 28.198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang