Successfully reported
+15

Sarah's Place 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kavango Street, Henties Bay, Erongo
  • POA

Beskrywing

Sarah’s Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n meenthuis met 4 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see geleë.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n eetkamertafel en -stoele vir 8. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv.

Gaste het toegang tot binnenshuise braaigeriewe en parkeerplek.
Gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saambring.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kavango Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Sarah's Place 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kavango Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA895d6a86f8f25afc3d337c8fb221a6cacfb495059a1e3c33b5cf0b856762db5dd3ded34a173425852e342ce375a4bba36700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
2 5 1 4 Kavango Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.125306277402 14.287658092729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang