Sasi Bush Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sasi Bush Lodge bied die ultieme glanskampeerervaring met pragtige uitsigte oor die omliggende natuurlike landskap en is geleë in die Drakensbergstreek, wat dit ideaal maak vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.
Elke ruim tent-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die Sundown Family Unit ook 2 enkelbeddens insluit. Voltooi met 'n kaggel, 'n yskassie, 'n tee- en koffiemaakstasie, asook 'n ooplugbad, 'n reënstort en 'n privaat toilet.
As gaste avontuurlustig voel, is daar baie aktiwiteite wat by die eiendom gereël kan word, soos wildritte, masserings, stap, bosontbyte en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sasi Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang