Successfully reported

Sasi Bush Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het so lekker gekuier dat ons sommer weer bespreek het. Het my man se verjaarsdag gevier en van die verjaarsdagpakket gebruik gemaak. Alles was wonderlik van begin tot einde. Die personeel, die etes, wildsrit asook massages. Ek weet nie hoe om enige personeellid uit te sonder nie, maar Brendon, Mtoko, Kombi en Ronnie was 'n aanwins. Ons het so welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Luuks, rustig en natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. So mooi tussen die berge en rustig waar jy net kan afskakel en rus en die natuur kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
Sasi Bush Lodge
Thank you so much for joining us at Sasi Bush Lodge, Dirk. We so enjoyed hosting you and look forward to seeing you again soon.

Jacob V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Onvergeetlik. Geen kuier by Sasi Bush Lodge sal ooit lank genoeg wees nie. Uitstekende gasvryheid vanaf vriendelike en professionele personeel. Asemrowende uitsigte oor die Drakensberge vanuit netjiese en luukse tente. Goed voorbereide en smaaklike etes wat in die beste restaurante sal tuis hoort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Ons het lekker gekuier en gerus. Uitsig is mooi! Ons het lekker gebly. Die kos was heerlik. Kamer was skoon. Ongelukkig is die tente nie baie privaat nie. Gaste en werkers beweeg voor die tente verby en kan in jou tent kyk as jy dit oop wil maak om die uitsig te geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Unforgettable! Amazing experience. From the start everything was tops, food, service, staff members, room everything amazing. Mr Mothoko was an excellent host, could call him 24/7 and ask him anything. Absolutely amazing person, he made our stay extra special. Game drive was very informative. Mothoko has a lot of knowledge about the animals and flora in the area. What a lovely experience it was. The food was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pippa
Sasi Bush Lodge
Thank you so much for your favourable and complimentary review, Pieter. We are delighted to hear that you enjoyed your stay and would love to host you again in the near future.

Annelien P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowende rus met baie luuksheid. Regtig 'n pragtige plek waar mens kan asem skep en net rus vind vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Beautiful rooms, clean, friendly staff and the best place to relax. Wonderful stay, enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Dit was die perfekte keuse vir ons eerste huweliksherdenking! Die kos was uit die boonste rakke en die kaggel in die kamer was die kersie op die koek. Ons het wakker geword met kameelperde wat net buite ons eenheid vir ons deur die badkamervenster geloer het terwyl hulle heerlik aan die bome se blare gesmul het. Die staf was uiters vriendelik en behulpsaam. Dit was so rustig en pragtig in die natuur, veral op ons oggendstappie tot by die dam. Ons sal vir altyd die spesiale tydjie daar onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek. Sasi Bush Lodge was ‘n absolute plesier om te besoek; die diens is voortreflik en voldoen aan die hoogste verwagtinge, die kos is topklas wat geen ewenaar ken nie, en die landskap en aktiwiteite skep onvergeetlike herinneringe. Verder kan paartjies en gesinne behoorlik afsonder om mekaar se geselskap te kan geniet, langs ‘n warm vuur kuier en die pragtige uitsig vanuit die tenthuis kan besigtig. Ons sal graag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 5 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kilburn Private Game Farm, Jagersrust, Northern Drakensberg, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2c13a351ab7ed8605b66272a1d02148cb5e7f181bb2d9b8d374790269924ef7692edae1d9ef40b840950380c77c04e86f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Kilburn Private Game Farm Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597312334425 29.096953067398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang