Saxon River Camp Loft Huisie
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Saxon River Camp Loft Cottage is 'n knus klein kothuis op 'n werkende plaas, 14 km buite Albertinia geleë. Dit is die perfekte ontsnapping uit die gewoel van die stad en bied 'n pragtige uitsig oor die Valsrivier wat deur die kampterrein vloei.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n gasgeiser, sowel as 'n gastetoilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei en 'n toonbank met stoele. Die leefarea sluit 'n stapelbed, 'n enkelbed en 2 matrasse in die solder vir kinders in. Alle beddegoed en kussings word voorsien. Kinders kan bordspeletjies in die solderarea geniet. Die kothuis werk op sonkrag en het elektriese ligte en 'n elektriese yskas-vrieskas.
Daar is 'n stoep met sitplek, 'n piekniektafel met bankies, 'n dagbed en draagbare braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mias Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Saxon River Camp Loft Huisie het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang