House Schielke
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brukaros Street, Henties Bay, Erongo
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huis Schielke bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis naby die see in Hentiesbaai. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die voorstoep geniet.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea bestaan uit 'n eetkamertafel en -stoele, en 'n sitkamer met gratis WiFi en 'n slim-TV vir stroming. Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saam te bring.
Gaste het toegang tot 'n buite-onthaalarea met braaigeriewe en 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkering.
Elektrisiteit vir u eie rekening.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Brukaros Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink House Schielke het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brukaros Street, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang