Successfully reported
+39

Schoemanshof

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schoemanshof is op die oewer van die Vaalrivier geleë. Die area is veral bekend vir die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek in 'n area weg van die bruisende stadslewe.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 selfsorgkothuise met privaat badkamers. Die kothuise kan verskeie gaste op 'n slag akkommodeer. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Hierdie eiendom het ook braaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek van die straat af aangebied. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.

Doendinge op die perseel sluit kunsvlieghengel in wat op 'n vang-en-vrylaat-basis aangebied word en 'n staproete.

Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, fietsry, wildritte en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hannes B
5.0
Fantastiese ligging, en 'n heerlike rustige atmosfeer! Soos altyd, 'n genot om by Schoemanshof te wees!
Sep 2025
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer hier bespreek. Ja, plekkie pragtig en diens was great.
Sep 2025
Annerie F
Gesin met klein kinders
5.0
Salf vir die siel. Ons het baie lekker gebly by Schoemanshof, die rustigheid van die natuur, privaatheid en gerief van die huis was heerlik.
Sep 2025
Lilirie S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, mooi, gerieflik en goed toegerus! Ons het baie lekker gebly en gerus! Baie mooi langs die rivier!
Sep 2024
Sean H
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful and tranquil. The stay was superb. It's quiet and peaceful. An ideal opportunity and destination to get away to reboot on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Schoemanshof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang