Schweizer Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Faustmann Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schweizer Gastehuis bied gemaklike verblyf sentraal geleë in Schweizer-Reneke, LANGS die plaaslike hospitaal, en is perfek vir beide vakansie- en sakereisigers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 selfsorg-eenhede en 1 luukse kamer, elk met en suite-badkamergeriewe. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuisie, terwyl die luukse kamer toegerus is met verhit-en-eetgeriewe. Alle kamers is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met geselekteerde oopkykkanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area. Daarbenewens is veilige parkering, elektriese heinings en 24-uur-sekuriteitskameras by hierdie eiendom beskikbaar. Die parkeerarea bestaan uit 'n soliede motorafdak en 'n uitsig oor 'n goed onderhoude tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 Faustmann Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Gaste dink Schweizer Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Faustmann Street, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang