Scottiesview
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Raymond Avenue 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Scottiesview is 'n selfsorg-eenheid in Scottburgh en is perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, elk met dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke vir woonstelgebruik word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, vierplaat-gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyt-eiland waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n enkelslaapbank wat 'n vyfde gas kan akkommodeer. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Hierdie eiendom spog met 'n lieflike lapa-area met braaigeriewe, 'n swembad en see-uitsigte. Veilige parkering vir slegs een voertuig is op die perseel beskikbaar.
Die area is gewild vir gholf, visvang en haaihokduik en is naby restaurante en ander besienswaardighede soos die Crockworld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Raymond Avenue 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Scottiesview het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Raymond Avenue 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang