Successfully reported
+13

Sea Breeze 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 47, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 817 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sea Breeze 2 is 'n pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel wat gerieflik oorkant The Umhlanga Sands Hotel en die gewilde Bronze Beach-swemstrand in Umhlanga geleë is. Hierdie uitstekende ligging bied gaste maklike toegang tot die strandfront, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet, en verder na die sitkamer, wat met gemaklike sitplek en 'n TV ingerig is.

Die eenheid lei na 'n balkon met lieflike uitsigte en sitplek buite, die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste kan ook 'n heerlike braai geniet terwyl hulle na die branders in die verte luister.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

UMHLANGA Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lagoon Drive 47, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 817
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 817
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 817
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Adres: Lagoon Drive 47, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7564f650243ea9ce3d0743c9f19c6ed0509f0463cdffde97bd6a9309e11991e2a3a13ecb5fe9caa6cc14a73c226a42d5933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 817 per nag, vir 4 mense Lagoon Drive 47 uMhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:30 -29.7194235 31.089732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang