Successfully reported

Sea Forever

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Niri B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

The home is beautiful, well equipped and has all the amenities. The home is beautiful, well equipped and has all the amenities. We thoroughly enjoyed our stay at Seaforever. The trail to the beach was lovely and the sea views from the home exceptional. We enjoyed the new outdoor pizza oven. The only issue was that the laundry room is away from the house. It would be convenient to have the laundry within the home. In any event, it is a breathtaking home and very family friendly with the kids' play area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlike kuier in die lekkerste huis met die mooiste see uitsig. Pragtige huis met die mooiste see uitsig. Baie naby die strand. Loopafstand selfs vir my moeder van 85 jaar. Sy het geloop. Hazel, ons Dutch Shepherd, het dit net so geniet. Baie dankie dat ons julle pragtige huis kon gehuur het. Daar is alles in die huis, jy hoef niks saam te vat. Heerlik gemaklik en ruim. Pennington is 'n pragtige dorpie en ons sal vir seker weer in Sea Forever gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danela N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Ons het 'n lekker vakansie by Sea Forever gehad. Lekker familie kuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Ons het die tyd daar terdeë geniet en sal weer gaan. Ja, ons het. Ons was vriendelik en gasvry ontvang op die tyd soos afgespreek. Die huis is ruim en alles was mooi skoon, met al die geriewe moontlik. DSTV was 'n bonus toe ons gure weer met tye gehad het. Dit het ons 'n rukkie gevat om die regte paadjie te kry af strand toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nqobile N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

It was very lovely, my family and I enjoyed being at Sea Forever. The place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Awesome venue and location. We had a great stay. The house has all you need and literally a 2min walk to Pristine beaches. We had a short, 2 night stay. Great location. Very easy checking in and out. Definitely a venue to look at for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Great place to stay. Highly recommended! Spacious, fully equipped. Two minutes to the beach. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Goed vir die siel, ons het heerlik ontspan. Dit is ons tweede verblyf by Sea Forever en ons het dit weereens geweldig geniet! Heerlike ruim huis in 'n goeie ligging met 'n see uitsig. Uitstekende diens ontvang van die span en Debbie wat gehelp het met die res van die reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Idilliese wegbreek, ideaal vir mense wat smag na 'n bietjie rus en vrede. Die huis is heerlik ruim met 'n perfekte ligging en 'n pragtige see-uitsig. Dit is waarlik 'n weggesteekte juweel in die prentjiemooi Pennington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Elke oomblik van ons verblyf geniet. Verreweg een van die beste plekke waar ons gebly het. Skoon, veilig, privaat en alles perfek. Sea Forever is wonderlik. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Shad Road, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALn8Ffc3SYbiJoI1FJhFh8V5EbzbngSITXN2KvbTqnXaks0y4h8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 18 Shad Road Pennington 4183 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.376571547924 30.700019918525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang