Successfully reported
+11

Sea Glimpse Yzer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Dassen Island Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sea Glimpse Yzer is in die skilderagtige kusdorpie Yzerfontein geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel binne maklike bereik van die strand en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek. Dié eenheid is op die onderste vlak van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang.

Dié smaakvol ontwerpte woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 tot 3 slaapkamers en 1 tot 2 badkamers. Twee slaapkamers is onderskeidelik ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n slim-TV met DStv Premium en Showmax. Hierdie woonstel gebruik sonkrag.

Maak gebruik van die gratis vinnige Wi-Fi, geniet 'n ete by die buite-eetarea of kuier gesellig rondom die vrystaande braai met pragtige uitsigte oor die see en sonsondergang. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 110 Dassen Island Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Glimpse Yzer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Dassen Island Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7085ffee50aaa47807d7661715a6fca1517da6c328292f634be15269aa871cb6230acd4659b0d834d1934a7bcd1100f6c86b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 110 Dassen Island Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.3635531 18.1614922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang