Successfully reported

Sea Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Hierdie is 'n gekoesterde familiehuis met 'n ryk geskiedenis. Gaste word vriendelik versoek om dit met sorg en respek te behandel, soos hulle hul eie huis sou behandel.

Die eiendom moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is.

Rook is streng verbode binne die eiendom. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan sal aan die gas gehef word.

Partytjies, harde geraas en geleenthede word nie toegelaat om die rustigheid van die eiendom en die omgewing te verseker nie.

Sea-Haven se boonste badkamer en slaapkamers sal slegs toeganklik wees volgens die aantal gaste wat bespreek is.

Lambertsbaai is 'n juweel van die Weskus, en pogings word aangewend om dit skoon en groen te hou. Gaste word aangemoedig om afval verantwoordelik te verwyder en te help om die natuurlike skoonheid van die gebied te bewaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60929dcb5f24b981772438aad5eff24c7c6475921111b76e92ad56760af16f78374a58b19e01cfd0180fac0f9822f863d13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 125 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.089102791282 18.310632979168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang