Successfully reported

Sea La Vie - Southport

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mermaid's Cove - slaapplek vir 6
Selfsorg
Captain's Corner - slaapplek vir 6
Selfsorg
Beach House - slaapplek vir 4
Selfsorg
Huisreëls

Sea La Vie is in 'n woonarea, en daar is ook ander gaste moontlik op die perseel op dieselfde tyd, dus word daar van gaste verwag om die ander gaste asook inwoners in die area te respekteer.

Geen rook word toegelaat in die eenhede nie, en daar word van gaste verwag om buite op die stoep te rook.

Tariewe aangedui is slegs vir selfsorg, geen ontbyt is beskikbaar nie.

Die opsigter woon op die perseel en sal beskikbaar wees vir enige navrae of hulp.

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke bring.

Badhanddoeke is teen R20 per handdoek by die opsigter beskikbaar.

'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra R250 per dag gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 11 Downing Street, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb06553bc02c658748d15d7bdf50c1b63bac97f09b78fb1cd91a28b524773000ab98c7035341a1d3496913774159fb98c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 11 Downing Street Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.688356951245 30.496161341139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang