Successfully reported
+49

Sea la Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Kingfisher Road, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea la Vie is in Marshstrand in die Oos-Kaap en sowat 3 km noord van Haga-Haga geleë.

Hierdie verblyf is in 2 eenhede verdeel wat die hoofhuis en 'n woonstel insluit wat apart verhuur word. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n volledige gesinsbadkamer. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n knus sitkamer en 'n eetarea.

Die aparte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoofgasstoof. yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Albei eenhede het 'n patio met braaigeriewe wat spog met see-uitsigte in die verte. Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maryke J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal terugkeer soontoe. Dit is mooi, veilig en vriendelik. Ons het regtig baie lekker gebly.
Jan 2025
Marjorie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, stil, skoon en goeie plek om af te skakel. So baie lekker gebly in Sea La Vie, sal vir seker weer kom kuier!
Des 2024
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe is baie goed op standaard. Enigste probleem is jy moet alle kos en benodighede saam...
Sien meer
Des 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, goed toegeruste aparte wooneenheid met 'n see uitsig. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Alles verduidelik en gewys. Ekstra inligting is v...
Sien meer
Mei 2025
Robert M
Saam met lewensmaat
3.6
Perfect getaway for a couple. Although this apartment was small, it was well equipped with everything you need for a beach holiday, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 76 Kingfisher Road, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea la Vie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Kingfisher Road, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34056041adab2a13be555496c36f7a68f308a1ae9cfd4345a9b612a1568cc563fdbed340967b69dda2cc1a1e2452554003c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 76 Kingfisher Road Marshstrand 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75590395071 28.268272318529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang