Successfully reported

Sea la Vie

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maryke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal terugkeer soontoe. Dit is mooi, veilig en vriendelik. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig, stil, skoon en goeie plek om af te skakel. So baie lekker gebly in Sea La Vie, sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe is baie goed op standaard. Enigste probleem is jy moet alle kos en benodighede saamneem, omdat daar geen winkel is nie. As dit reën, is die pad glad en jy moet maar 'n groter voertuig gebruik. Anders is dit 'n lieflike en rustige vakansie plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker, goed toegeruste aparte wooneenheid met 'n see uitsig. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Alles verduidelik en gewys. Ekstra inligting is verskaf oor te doen dinge en veral hoe om oor die strand na Haga-Haga te ry i.p.v. 20 km ompad. Strand was lekker. Huis volledig toegerus en WiFi baie goed. Netflix was 'n bonus. Uitsig op see ongelooflik, maan skyn oor see. Pragtig. Braaiplek baie doeltreffend en apart onder lapa met see uitsig. Plek vir kampvuur en braaikole. Rustig en veilig. Muchu, ons Yorkie, het ook baie lekker gekuier. Vars reenwater is ook voorsien. Badkamer genoeg spasie en heerlike vinnige warm water. Marshstrand en Haga-Haga is 'n versteekte juweel. Kos vir die siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Perfect getaway for a couple. Although this apartment was small, it was well equipped with everything you need for a beach holiday, and the owners respected our privacy very much. There was also stable Wi-Fi, solar power, a lovely collection of books, and a TV with Netflix which made rainy days quite enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Baie goed toegerus, regtig ons tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Baie rustig. Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie lekker plekkie, rustig en goeie wegbreek. Gerieflik ingerig en bystand van Charles uitstekend. Die grondpad na Marshstrand is baie baie sleg, asook die grondpaaie in Marshstrand. Jy sal nie met 'n klein voertuig daar kan ry sonder dat jou kar beskadig word nie. Dit is 'n jammerte dat beurtkrag en lelike paaie hierdie mooi plekkie moet beïnvloed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Sea la Vie
Dankie Ina. Ons is bly julle kon die rustigheid saam ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Kingfisher Road, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34056041adab2a13be555496c36f7a68f308a1ae9cfd4345a9b612a1568cc563fdbed340967b69dda2cc1a1e2452554003c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 76 Kingfisher Road Marshstrand 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75590395071 28.268272318529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang