Successfully reported

Sea La Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Erika G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste in Mosselbaai. Ons het heerlik gebly. En sal definitief weer daar boek. Die gasvrou was 'n absolute engel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ada
Sea La Vie
Baie dankie! Ek sien uit om julle weer te huisves by Sea la Vie!

Shannen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We had such a marvelous time! The unit was spotless, cozy, and had everything we needed. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ada
Sea La Vie
Thank you, Shannen! Looking forward to seeing you again at Sea la Vie!

Tiana B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik. Dit was baie lekker en is spyt dat ons nie langer kon bly nie. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ada
Sea La Vie
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê!

Michelle N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gemaklik, veilig en gerieflik. Dit was baie netjies. Ons moes by die hospitaal gewees het en dit is baie naby aan die hospitaal geleë. Moné was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit aanbeveel en self ook weer benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vynzell M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die woonstel sit naby alles. Dit is ruim en gerieflik. Fantasties, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raylene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome. Peaceful and comfy. I like the view and the fact that all appliances are available in the unit. Beautiful place, will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

I would strongly recommend this apartment. It's cost effective, well serviced. The accommodation was neat and clean. It was also well equipped. There was no noise and it was extremely peaceful. The agent was very friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Value for money. Enjoyable, quiet and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig en ontspanne kuier. Eenheid is goed toegerus. Baie dankie vir die ekstra's (braaikole) en nog vele meer. Winkelsentrum en privaat hospitaal is loopafstand. Heerlike verblyf naby toegangsroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Cosy flat. Peaceful stay. Good views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ada Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b587da2839e9d9f5e1ae34abf76a7b995cf1c7669ea1ac99ff0edc81d057ae2080417e72c784fa3296b2440873c955eeceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 11 Da Gama Street Unit 23 Da Nova Flats 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.182784515877 22.129627168179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang