Successfully reported

Sea La Vie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne die eenheid. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen harde musiek word toegelaat nie. Hierdie is 'n selfsorg-eenheid en word slegs tussen verblyf skoongemaak. Vir besprekings van 7 dae of langer word gaste aangeraai om 'n addisionele skoonmaakdiens te reël. Versoek dit asseblief vooraf indien nodig, aangesien die diens slegs Maandag tot Vrydag beskikbaar is en nie oor naweke beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Da Gama Street, Unit 23 Da Nova Flats, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b587da2839e9d9f5e1ae34abf76a7b995cf1c7669ea1ac99ff0edc81d057ae2080417e72c784fa3296b2440873c955eeceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 11 Da Gama Street Unit 23 Da Nova Flats 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.182784515877 22.129627168179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang