Sea Owl
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Owl is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach, Ballito. Hierdie eenheid is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek met direkte toegang tot die strand in hierdie kusdorp.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n omsetter is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met sitplek en ongerepte see-uitsigte geniet. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, veilige parkering op die perseel, sowel as direkte toegang tot die strand. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang