Successfully reported

Sea Shack

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sea Shack - Starfish
Selfsorg
Sea Shack - Bamboes
Selfsorg
Sea Shack - Oyster
Selfsorg
Sea Shack - Urchin
Selfsorg
Sea Shack - Abalone
Selfsorg
Sea Shack - Dolphin
Selfsorg
Sea Shack - Seagull
Selfsorg
Sea Shack - Mossel
Selfsorg
Sea Shack - Pebble
Selfsorg
Sea Shack - Barnacle
Selfsorg
Spongebob Baby-eenheid
Selfsorg
Huisreëls

Die tariewe sluit veelvoudige toegang tot die Cape Columbine Natuurreservaat in.
Slegs die aangeduide aantal gaste word op die perseel toegelaat omdat die geriewe vir soveel gaste ingerig is.
Troeteldiere word nie in die natuurreservaat toegelaat nie.
Dagbesoekers en rampartye word nie toegelaat nie.
Let dat die balans voor aankoms direk aan die verblyf betaal moet word.
Gaste moet asb. hul eie kopligte en komberse saambring.
Let dat 'n 2 km-grondpad na die verblyf lei en gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soldaten Bay, Cape Columbine Nature Reserve, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2bb54a0bd95bb9f878c3f3510a35b4954081733364d3a16575fbdea0f48b216e7e3d6669a993010262619552f55c853d4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Soldaten Bay Cape Columbine Nature Reserve 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.818752403488 17.855234409424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang