Sea Vacation Home
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Roman Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Sea Vacation Home is 'n lieflike selfsorghuis in Brenton-on-Sea, Knysna, net 280 m van die strand af. Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 'n gesin of 'n groep van 5 gaste. Die huis word in sy geheel aan gaste verhuur.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv-kanale. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n lieflike, ruim dek met sitplek waar hulle kan ontspan en die pragtige uitsigte kan geniet. Veilige parkering word voorsien vir 2 voertuie.
Die akkommodasie het 'n sonkragstelsel om kragonderbrekings en beurtkrag te vermy, sowel as 'n watertenk wat skoon water verskaf tydens moontlike wateronderbrekings vir 'n gemiddelde tydperk van 2-4 weke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 262 Roman Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Vacation Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 262 Roman Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang