Sea Valley Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Blue Horizon
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Golden Sunrise
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Spring Fresh
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Sunny Supreme
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Sea Valley Villa
- Selfsorg
Huisreëls
Kamers wat nie bespreek word nie sal gesluit wees. Indien gaste dié kamers wil gebruik, sal 'n addisionele fooi gehef word.
Slegs die hoeveelheid gaste wat bespreek het sal toegelaat word nie. Addisionele gaste sal 'n ekstra fooi moet betaal.
Geen harde geraas en partytjies nie.
Water is skaars so gaste word gevra om bedagsaam te wees met hul gebruik. Wanneer munisipale water misluk, kan die instansie oorskakel na reënwater.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 South Downs Avenue, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang