Successfully reported
+51

Sea Villa @ Diaz Beach

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 24 Desember 2025. Bespreekbaar tot 7 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 R683 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks.

Dié volledige gemeubileerde woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en word deur 2 van die kamers gedeel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank. Daar is 'n beskutte balkon met 'n etenstafel vir 6. Daar is ook 'n TV, die volle DStv-pakket, braaigeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Die eenheid is 500 meter vanaf die Diaz Waterpark en ongeveer 2 km vanaf die Langeberg-winkelsentrum geleë. Daar is ook 'n private toegangshek tot die strand wat slegs deur gaste gebruik mag word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in 'n winkelsentrum, restaurante, voetslaanroetes, museums, diepsee visvang, die hawe, bootritte, gholfbane, wildreservate en die langste kabel glybaan oor die see by Die Punt.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kevin B
5.0
Skoon met die nodige. Pragtige eenheid. Eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Eienaar was ook baie gasvry. Sal eenheid aanbev...
Sien meer
Jul 2025
Bonnie M
Gesin met klein kinders
5.0
Wow, so peaceful, neat, calm, beautiful place. Would love to come again; we really enjoyed it. We had a great time, the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ilse E
5.0
Kon net ontspan in hierdie goed toegeruste woonstel. My tweede besoek aan Sea Villa en kan dit sterk aanbeveel. Netjies met alles wat nodig is en boon...
Sien meer
Mei 2025
Nicolene R
Gesin met klein kinders
5.0
A perfect family getaway spot! A perfect family getaway spot! We recently stayed at this lovely holiday accommodation as a family of fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Chris C
Saam met vriende
5.0
Lekker gekuier, sal weer gaan enige tyd. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Eienaar behulpsaam en doen moeite om jou by te staan met enige probleem ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Villa @ Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)
Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96cfdb68edb946a6ac2ebc2d27e71678c805152056d721e5bb72c044409db10c8e96d499b02bc402fcae2cd6a93c0d5263e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R683 per nag (plek vir 6) 92 5 1 5 38 Beach E Boulevard La Palma Villas 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157013360009 22.109182367494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang