Successfully reported
+45

Seabreeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Hudson Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seabreeze is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Mosselbaai, wat pragtige see-uitsigte en 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.

Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste in die hoofhuis en 'n aparte ateljeewoonstel. Die hoofhuis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, terwyl die ateljee 2 volwassenes huisves. Die hoofslaapkamer in die hoofhuis is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed, en die derde en vierde slaapkamers bied elk 'n enkelbed. Die ateljee beskik oor 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers in die hoofhuis, elk toegerus met 'n bad en stort, terwyl die ateljee 'n badkamer met slegs 'n stort het. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis in. Die kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe. Die aparte ateljeewoonstel sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel in. Buite kan gaste 'n heerlike braai- en vermaaklikheidsarea geniet. 'n Groot grasperk bied plek vir kinders om te speel, en daar is 'n klein parkie direk oorkant die straat. Een motorhuis is omskep in 'n gimnasium, toegerus met gewigte, 'n optrekstang en 'n bankie.

Seabreeze is in 'n stil area geleë, maar tog naby die middestad met sy restaurante en geriewe. Santos-strand is minder as 2 km weg, Punt Pools is 2.6 km weg, en die gewilde St. Blaize-staproete is net om die draai. Van Riebeeck-stadion is ook naby, wat dit 'n ideale basis maak vir 'n kuswegbreek.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 30 Hudson Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Hudson Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b740389bf2e409312579e7acef323e89f32669416447aa17d982698620b9965dcba95a5e77aa3fa97a9e2c82113d4f15355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8) 30 Hudson Street Linkside 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1878339 22.1420153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang