Successfully reported

Four12

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bart W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect for short or long stays. Michelle was an excellent host. The cottage is very complete and spacious. The bath is a big plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfect location, lovely modern full unit. Great modern well-spaced self-catering unit for a couple, for long stays or a family with young kids for a short stay. Beautiful modern kitchen and what a lovely shower in the full bathroom. Our boys enjoyed playing with the owner's friendly dog, Scout. Great value for money! Thanks again to the owners for making us feel at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect, home away from home. Absolutely amazing. Everything was exactly as advertised. Very welcoming and friendly community; the host was nothing short of amazing. I found a new home in CPT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Bie goed geleë, baie alles. Ons is hartlik ontvang deur die gasvrou. Pragtige en baie netjiese plekkie. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Gasvry en baie mooi. Baie mooi, netjiese cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Kwaliteit paar dae geniet saam met gesin. Baie mooi plekkie, gerieflik naby die strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Amazing. Amazing stay and close to the beach. The hostess was so welcoming! Enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert U
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Vreedsame wegbreek. Baie dankie vir 'n baie netjiese en skoon wegbreekplek. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld in 'n vriendelike en akkommoderende omgewing! Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie sentraal geleë, naby die see asook restaurante, met 'n privaatingang langs die huis en goed toegeruste kombuis en kamer met alles wat jy benodig vir 'n gerieflike verblyf. Veral gaande oor die ruim badkamer met sy lieflike bad en stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en naby die see. Ons verblyf was fantasties. Michelle en haar man was baie behulpsaam. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 12th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa800d8bedc3f18187f64d6d47a92d84ae96a607ca855aeec66acea81f86fc9a1ebd535e866485b6fc6d6dd9f763e5c2727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 4 12th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.726785961831 18.443668220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang