Seacliff Splendour
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seacliff Splendour bied selfsorgverblyf met panoramiese see-uitsigte in 'n huis op die see in Lambertsbaai. Hierdie ontspanne vissersdorpie spog met pragtige wit strande, diverse wildlewe, golwende duine, 'n voëlbroei-eiland en 'n matige klimaat dwarsdeur die jaar.
Verblyf by Seacliff Splendour bestaan uit 'n woonstel met 3 slaapkamers op die eerste verdieping en 2 woonstelle op die grondvloer wat elk uit 1 slaapkamer bestaan. Die eenhede is almal smaakvol gemeubileer en spog met skilderagtige see-uitsigte vanaf privaat balkonne en braaigeriewe. Die woonstel bo is geskik vir 6 gaste, terwyl die eenhede onder elk slaapplek vir 2 gaste bied.
Daar is 'n goed toegeruste kombuis in elke eenheid om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen. Elk van die eenhede beskik ook oor 'n TV met DStv. Die woonstel met 3 slaapkamers op die eerste verdieping beskik oor 'n volledige DStv-pakket, terwyl die 2 woonstelle op die grondvloer nie 'n volledige DStv-pakket het nie. 'n Eetkamer en 'n gemaklike sitkamerstel in die leefarea.
Aktiwiteite om in die dorp te geniet sluit in sandplankry teen die duine af, vierwielmotorfietsry, mikroligte vlugte oor die baai, en watersporte soos swem, lyfplankry en branderplankry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 257
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 48 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Seacliff Splendour het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang