Seaglimpse Holiday Resort
- Kapasiteit: 236 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seaglimpse Holiday Resort is in Victoriabaai, George geleë en bied gesinsverblyf naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is binne maklike bereik van die strand en spog met wonderlike geriewe om dit 'n gerieflike verblyf te maak.
Die verblyf bestaan uit 54 eenhede wat elkeen in elke tipe gaste se behoeftes kan akkommodeer. Die eenhede wissel van 2-slapers tot 10-slapers, elk met hul eie privaat badkamers, ingange en braaigeriewe.
Die oord spog met 3 swembaddens, 'n pragtig versorgde tuin met voëls is volop. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Verder bied die kompleks veilige parkeerplek vir gaste se voertuie, binne die geëlektrifiseerde heining en gepatrolleer deur 'n sekuriteitswag.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Tilana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaglimpse Holiday Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 236 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang