Seaglimpse Holiday Resort
- Kapasiteit: 236 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seaglimpse Holiday Resort is in Victoriabaai, George en bied gesinsverblyf wat naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede is. Dit is ook naby die strand en spog met wonderlike geriewe om die verblyf so lekker as moontlik te maak.
Die verblyf bestaan uit 54 eenhede wat elk aan verskillende behoeftes voldoen. Die eenhede sluit slaapkamers vir 2 gaste tot slaapkamers vir 10 gaste in. Die eenhede het elk 'n privaat badkamer, hul eie ingang en braaigeriewe.
Die oord spog met 3 swembaddens en 'n pragtige, versorgde tuin met verskeie voëls. Gaste moet net hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Verder het die kompleks veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining met 'n sekuriteitswag wat die area patrolleer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Tilana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaglimpse Holiday Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 236 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Victoria Bay, George, 6531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang