Seagulls Nest
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë. Dit bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir oornag-, naweek- en vakansiegangers. Dit is ook naby die mees suidelike punt van Afrika en baie ander besienswaardighede.
Die 3 woonstelle kan saam of apart bespreek word. Die Seagulls Nest-woonstel is langs die dubbelverdiepinghuis, het 2 slaapkamers en is op die hoofpad. Seagulls Nest Grondvloer-eenheid is die grondvloer-eenheid van die dubbelverdiepinghuis en het 2 slaapkamers. Seagulls Nest Top Floor Unit is ruim met 4 slaapkamers en is die boonste eenheid van die dubbelverdiepinghuis. Elke eenheid is selfsorg met 'n kombuisie, 'n sitkamer met 'n TV met Full DStv Explorer, toegang tot WiFi en 'n buitebraai. Die boonste eenheid het ook 'n braai op die balkon.
Seagulls Nest is sowat 5 km vanaf die bekende Kaap Agulhas geleë. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, visvang en seilplankry in. Gaste kan op die 14 kilometer lange wit sandstrand gaan stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagulls Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang