Seagulls Nest
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek na oornagverblyf, 'n naweekwegbreek of 'n vakansiebestemming. Dit is ook naby die mees suidelike punt van Afrika en ander plekke van belang.
Die 3 woonstelle kan saam of apart bespreek word. The Seagulls Nest-woonstel is langs die dubbelverdiepinghuis aan die hoofstraat en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is ook die Seagulls Nest Ground floor Unit wat op die onderste verdieping van die dubbelverdiepinghuis geleë is. Dit het 2 slaapkamers. Seagulls Nest Top floor Unit is 'n ruim eenheid op die boonste verdieping van die dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers. Dit is toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie, en daar is 'n sitarea met 'n TV en 50 DStv-kanale, asook 'n buitebraai. Die eenheid op die boonste verdieping het ook 'n braai-area.
Seagulls Nest is sowat 5 km vanaf die bekende Kaap Agulhas. Doendinge in die omtrek sluit haaihokduik, visvang en seilplankry. Gaste kan ook vir 'n stappie al langs die 14 km-lange witsandstrand gaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagulls Nest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Main Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang