Seal Point Lighthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- East Wing
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Lighthouse West Wing
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Salt Cottage
- Rates displayed are on a self-catering basis
Huisreëls
Hierdie eiendom is nie geskik vir troeteldiere nie.
Rook is nie toegelaat nie.
U is welkom om klein groepies in die verblyf te onthaal; oornagverblyf is egter beperk tot 'n maksimum van ses gaste in Salt Cottage, en 'n maksimum van twee gaste in die vuurtoringvlerke. Geen bykomende gaste buite hierdie perke word toegelaat om te oornag nie.
Die vlerke is ontwerp om 'n maksimum van twee volwassenes en een baba van 0 - 2 jaar oud te akkommodeer. Let asseblief daarop dat ekstra beddens vir bykomende gaste of kinders nie in die vlerke beskikbaar is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St Francis Way, Seal Point Lighthouse, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang